Shaggy Sheep

Pret avontuur toere na Wallis

 
Wales The Tours What to bring Accommodation Food About Us
Booking Departure info Jump on-Jump Off Small print Win A Trip Comments
           
London Pub Crawl     All-Wales Dragon Merlin Weekend Tailor-Made

   Retoer vervoer vanaf London of Hop-op in Cardiff

 

   Toergidse is almal propvol kennis en het meer as genoeg ondervinding as toer gidse

 

   Kwaliteit, geinspekteerde akkomodasie en etes

 

   Klein groupies = GROOT pret

 

   Groeps foto’s – Leer wallies praat – Walliese kos

 

   Brecon Beacons - Pembrokeshire Coast - Snowdonia

 

   Ry perd op die strand – Coasteering – Trekking – 4 x 4 Quad Biking

Ons ken Wallis want ons bly hier !

bookings@shaggysheep.com

Kontak Chris om al jou toer nodighede te bespreek

+44 (0) 7919 244549    +44 (0) 1267 281202

Cilwen House, Carmarthen, Wales SA33 5RH


Shaggy Sheep verwelkom jou in ‘n misteriuse en fantasie land bekend as Wallis. Ons het kastele, riviere, sneeu op die berge, museums, lang skoon strande. Shaggy Sheep vat jou oral oor en ander as ander toere, het ons vele avontuurlike aktiviteite om jou mee besig te hou – Wallis is om die buitelig te geniet

Die toere

4 dag Dragon – Sien die hele Wallis
 
Walliese geskiedenis en kultuur, avontuurlike aktiviteite, Pembrokeshire, Brecon & Snowdonia

£79 + £59 kitty

Vertrek Maandag 0700 vanaf Ealing Broadway moltrein stasie
Walliese digter Dylan Thomas se boot huis Laugharne
Corris – die natste plek in Wallis
Gaan af in ‘n regte steenkool myn saam met ‘n Walliese Myner
Cardiff Kasteel, Millenium Stadium, Cardiff Mark, Cardiff Baai, Cardiff nagklubs
Preseli Hills – waar die Stonehenge steene vandaan kom
Pentre Ifan 5,000 jaar oue graf
Eksploreer en loop oor die mooi Snowdonia en Berg Snowdon
Jaag skape in Brecon Beacons
Aberaeron Strand Vis & Chips
St. David’s Cathedral Stad – die kleinste stad in Europa
Coasteering/strand perdry/quad biking langs die asemrowende Pembrokeshire coastline
Aberfan distater monument
Llanfairpwllgwyngyllgogerechwyndrobwllllandisiliogogogoch
Egte Walliese kos en drank

 

 

Merlin Avontuur Toer Naweek
 
Glad nie nodig om een dag afte vat van die werk nie! Walliese geskiedenis, Coasteering/Perdry/Quad Biking, strande en berg klim, bly naby Merlin se huis

£69 + £39 kitty

Vertrek Vrydag 1830 vanaf Ealing Broadway moltrein stasie
Visit die Big Pit Myn en Brecon Beacons waterfall
Eksploreer Llanstephan Kasteel
St. David’s Cathedral City en Bishops Palace – die kleinste dorpie in Europe
Coasteering/perdry of die strand/Quad biking op die asemrowende Pembrokeshire Strande
Preseli Mountains – 5,000 jaar oue graf en die oorsprong van Stonehenge se klippe
Walliese Digter Dylan Thomas se Boot Huis, Laugharne
Leer Wallies praat

 

Vir alle toere is die volgende nodige:

Jou sin vir humor

Kamera (‘n splash proof kamera is uitstekend vir coasteering)
Handoek
Sterk, waterdigte skoene vir loop
‘n Paar ou tekkies vir coasteering
Bikini/speedo
Surfboard, fiets en tent as jy dalk langer wil bly
Ekstra geld vir aandenkings, goedkoop aandetes, bier en roomys
Reenjas en warm klere, insluitend handskoene – dit reen somtyds en dis KOUD op Snowdon
Musiek: CD’s/Tapes vir die pad Wallis toe
Jou kitty geld sluit beddegoed in

 

Kontak ons asseblief via email, telefoon of stuur ‘n SMS om plek te bespreek. Sommige weke is volgeboek, maar ons het ‘n staan-by lys beskikbaar

 

www.shaggysheep.com HOME